21 July 2006

NEOGEN LEGENDS :: 3de KWARTAAL

Welkom by die 3de kwartaal van NeoGen. Hierdie kwartaal kyk ons na 'n paar van die legends in die Bybel en hoe hulle 'n verskil gemaak het.

Hierdie eerste Sondag het 'n hele paar verrassings in, so jy beter nie uitmis nie en ons hoop om jou daar te sien...

1 comment:

Anonymous said...

Ek dink dis briljant wat julle doen. Sterkte!