24 August 2006

Hierdie Sondag in NeoGen :: GEEN GEWONE LIEFDE

Hierdie Sondag in NeoGen gaan ons kyk hoe 'n Legend in die Ou Testamentiese tyd, in moeilike omstandighede, deur God gelei is.

Verhale uit die Ou Testament kom soveel keer as verskriklike stories voor - soos bv. hoe iemand 'n hele leer mag platslaan met 'n donkie se kakebeen...
So kom diƩ Sondag en luister na 'n storie van iemand wat deur moeilike tye in God vertrou het en hoe hy haar tot by haar bestemming beskerm en lei.
0847 NeoGen! Kom die Sondag! 18:29 stiptelik...

No comments: