07 October 2006

KEN JOU RETRO | NEOGEN 4de KWARTAAL

Hierdie Sondag by NeoGen - die launch van die NeoGen 4de Kwartaal, "Ken Jou Retro".

Hierdie kwartaal gaan daaroor om 'n verskil te maak, nie net in jou eie lewe nie maar ook in ander mense s'n. Ons kyk na die verlede, en hoe dit die huidige relevant maak. Dienste is vanaf 18:29 tot 19:29, waarna die wat wil verder kan gesels in Klub NeoGen.

DIE LINE-UP:
08/10 Ken Jou Retro
15/10 Die Eindtyd
22/10 Wonderwerke
29/10 Versoekings
05/11 Die Opstanding
12/11 New Age
19/11 Goud, Wierook en Miracles

1 comment:

Anonymous said...

Hei dudes

Julle is baie oulik en als... maar ek kan nie uitfigure waar kom julle bymekaar nie.. mail my asb info@3rdplace.co.za

cheers

pierre