09 May 2006

HILLSONG UNITED IN KAAPSTAD

Toe ons by NeoGen hoor dat Hillsong United na Suid Afrika toe kom was ons ekstaties. Toe ons hoor hulle gaan nie na Kaapstad toe kom nie was ons :-(

Wel hulle het toe besluit om Kaapstad toe te kom! So dis super - en ons wil hĂȘ julle moet ALMAL saamkom. Ongelukkig is kaartjies beperk, so gaan koop dit nou! NeoGen sal 'n bussie organiseer wat ons soontoe en terug sal neem... so waarvoor wag jy? Kom saam!!!

Datum:
Dinsdag 6 Junie
Plek: His People's Kerk in N1 Stad
Tyd: Ons vertrek 18:00 vanaf NGK Welgelegen
Koste: Dit kos maar R67 'n kaartjie, so kom asb saam!

Vir meer inligting, SMS 0847 NEOGEN

2 comments:

Anonymous said...

Dit was super cool om so 'n amazing experience met duisende ander Christene te deel!

Anonymous said...

Ek het 3 jaar hier by Hillsong in Sydney spandeer, ja, hulle musiek is puik, maar hulle is net te groot vir my om as Christen te groei.

Ek sal dit graag met enige iemand verder bespreek wat sou belangstel.

Groetnis

Phil Massyn
www.afrikaansinsydney.com