29 May 2006

NEOGEN INTERROGATION ROOM - JOHAN

Hierdie is 'n nuwe section op die NeoGen website, met die doel om ons almal 'n bietjie meer in te lig oor die mense wat betrokke is by die NeoGen jeugbediening. Ons eerste slagoffer is Johan Strydom, guitarist en vocalist in NeoGen DSG. Ons het 'n paar vreemde vrae gevra, maar nog baie meer vreemde antwoorde teruggekry...















Check Johan en NeoGenDSG uit elke Sondagaand, 18:30, by NeoGen: Kerk vir 'n Nuwe Generasie.

4 comments:

Anonymous said...

Ek dink johan het hare soos 'n goue ponie...ek mil dit eintlik ruik, ma ek's normaal.

Anonymous said...

ja ja ja ja

Anonymous said...

ja!!!!!!

Anonymous said...

Ek weet nie hoor, ek is normaal maar ek stel nie daarin belang om dit te ruik nie, of wag...