19 June 2006

NEOGEN OP RADIO TYGERBERG

Hierdie Woensdag is NeoGen op Radio Tygerberg se nuwe jeug show, Anticonformity. Ons gaan bietjie gesels oor die NeoGen jeugdiens en Alwyn se makeover op Pimp My Pastoor.

Ondersteun vir Alwyn en Steyn - hulle gaan dit nodig hê!


Luister na Radio Tygerberg op 104FM, of deur streaming audio vanaf Radio Tygerberg se website,
www.radiotygerberg.co.za. Anticonformity is Woensdagaande, 21:00 tot 22:00, en daar is elke week 'n cool gas op die show met kontemporêre Christelike musiek tussenin.

Hier onder is 'n uittreksel van Radio Tygerberg se website.

4 comments:

Anonymous said...

Good luck julle

Anonymous said...

Ek dink dis goed dat ons goeie christelike jeugprogramme op ons site adverteer. Wonder wat dink die res?

Anonymous said...

Ek het gisteraand na julle onderhoud geluister en ek dink julle was uiters "cool". Mense moes beslis kennis geneem het van wat julle besig is om te doen. En dit is goed vir die Koninkryk!

Anonymous said...

Noegen is die coolste